top of page
Agricultural Irrigation System
IMG_20250109_104859_edited.jpg
Professionele Boorgat Konsultant

Johan Barnard het sy graad in Ingenieurswese (Chemies) aan die Universiteit van Pretoria verwerf.

Na verskeie jare se werk as Ingenieur in die industrie, het hy die wêreld van akademia betree en senior lektor poste beklee aan die NWU se Potchefstroom en Vanderbijlpark kampusse, asook aan die destydse Vaaldriehoek se Tegnikon. 

Sy rol as waterwyser en boorgat konsultant het hom in staat gestel om sterk boorgate in Suid-Afrika, sowel as in drie ander Afrikalande aan te wys.

​

​

Image by Daniel Fazio

Johan Barnard het dekades se ervaring as professionele boorgat-konsultant in 3 Afrika-lande. Met sy goeie kennis van geologie en die weerstands-metode kan hy bepaal watter plekke gunstig is vir boor.

​

Die spesifieke geofisiese metode het meer as 140 jaar gelede sy oorsprong. Rekord boorgate wat hy aangewys het, het 'n watervloei van 150 000 liter per uur gehaal.

pexels-akos-szabo-145938-440731.jpg

Die mees bekende geofisiese metodes om water te wys magneties, gravitasie-meters en weerstandsmetodes.

 

Mens moet kyk na dreineringspatrone, watervlakke in ander boorgate, moontlike opvanggebiede en dan natuurlik die geologie. Die diepte van die bodemrots moet ook in aggeneem word. 

Vorige Kliente

Houghton Golf Club
Magalies Park
Tshukudu Game Lodge
Madikwe Game Reserve
Greenway Farms Tarlton
Sabi Sand Nature Reserve

Goeie Diens is Prioriteit

Kontak Besonderhede

Potchefstroom, North West, South Africa

P.O Box 20076 Noordbrug, 2522

082 967 4627

Dankie vir u boodskap. Ons kom so spoedig moontlik terug na u.

bottom of page